Post Description
Die Campbells is 'n Afrikaanse musiekgroep wat uit die broers Tony (gebore 7 April) en Harry Campbell (gebore 8 April) bestaan. Hulle debuutalbum, You're My Mate is in 2001 vrygestel. Hulle tweede album, Rooi Rok Bokkie, word in 2002 vrygestel en bereik binne weke treffer-status.
In 2010 ontvang hulle 'n SAMA-toekenning in die kategorie beste sokkiedans-album vir Mamma Maria.
Die Campbells - Bloed Is Dikker As Water
01 Cock-A-Doodle-Doo.mp3
02 Die Vuil Kyk.mp3
03 Bloed Is Dikker Dan Water.mp3
04 Boertjie Jam.mp3
05 Beloftes (Featuring Cordelia).mp3
06 Huisgenoot.mp3
07 Love At First Sight.mp3
08 Kaptein Keurspel (Medley).mp3
09 Wittebrood.mp3
10 Hillbilly Rock (2016 Line Dance Remix).mp3
11 Stoutgat (Outgat Sokkie Remix).mp3
12 Vreugde In Jou Oë.mp3
13 Smokie (Medley).mp3
14 Hofmeyr.mp3
15 You Shook Me All Night Long.mp3
16 Burning Up (2016 Radio Edit).mp3
17 Janniejattie.mp3
Comments # 0